Geskiedenis
Home ] General Info ] History ] Inligting ] [ Geskiedenis ]


Die distrik Tulbagh is in 1804 gestig en die Drostdy, ontwerp deur die bekende argitek Louis Michael Thibault, is teen die einde van 1806 amptelik in gebruik geneem. In 1822 het die setel van die landdros na Worcester verskuif en het die gebou in privaatbesit gekom.

Die Drostdy is drie keer deur natuurrampe getref . Na die aardbewing van 1969, is 



Die feit dat die Drostdy buite die dorp opgerig is, maak die Tulbaghse Drostdy uniek in Suid-Afrika.

Tans huisves die gebou 'n pragtige versameling van vroeg Kaapse meubels en gebruiksartikels, sowel as 'n interessante versameling ou gramofone. Plaaslike kunstenaars en pottebakkers se werk word van tyd tot tyd in die Drostdy ten toon gestel.

   

 

  Home ] General Info ] History ] Inligting ] [ Geskiedenis ]

WebMistress